Die twee jong plaaslike fietsryers, Fjorn Lakay (links) en Ethan Kulsen, het onlangs ’n klomp medaljes opgeraap by die CAC African Track-kampioenskap in Kaïro in Egipte. Fjorn, ’n gr. 12-leerder aan die Hoërskool Noorder Paarl, het ’n silwermedalje gewen in die Madison-afdeling vir junior vroue. Ethan, ’n gr. 12-leerder aan Klein Nederburg Sekondêr, het drie titels gewen, naamlik 10 km Scratch, span-agtervolging en Madison. Hy het ook een silwermedalje gewen in die puntewedren en een bronsmedalje in die Omnium-afdeling.


Jong fietsryers wen medaljes in Egipte

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article