Paarl-rugbyklub se kaptein, Riaan (Bitter) Williams, nael in ’n mooi lopie netjies onder sy Ikey-teenstanders uit. Paarl het egter die wedstryd Saterdag in die Faurestraat-stadion in die Paarl 52-27 verloor. Foto: Ernest Kilowan

Credit: SYSTEM

Ikeys oorheers

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article