Nege leerders van die Hoërskool Labori is na afloop van die afgelope naweek se rugbyproewe vir die Boland Sentraal-rugbyspanne verkies. Agter van links is Christiaan Kershoff (o.18 A), Luan du Plessis (o.16 A), Louis-Dirk Husselman (0.16 B), Dirk Human (o.16 B) en Heinrich Lategan (o.18 B). Voor: Jannie Strauss (o.18 B), Leo de Wet (o.18 B), Leighton Titus (o.18 B) en Hanro Janson (o.16 B).


HS Labori-spelers vir Boland-Sentraal gekies

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article