Die Hoërskool Gimnasium Paarl het onlangs sy studenteraad vir 2024 aangekondig. Van links is Kobus Blanckenberg (addisionele lid), Sebastiaan Ackermann (onderhoofseun), Willem Matthee (hoofseun), Wilmie Meintjies (hoofmeisie), Zané Steynberg (onderhoofmeisie) en Isabella Hamman (addisionele lid).

Credit: SYSTEM

HS Gim wys sy 2024-SR aan

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article