Die Paryspad na Wemmershoekpad is tans ’n chaos weens die padwerke, maar dit gaan wel wanneer voltooi is baie gerief skep.
Maar graag wil ek weet of die munisipaliteit al enige samesprekings gevoer het oor die kwellende probleem van motors wat van die N1 hier afdraai en net nie op die Paryspad gedraai kan kry nie.
Hier kort dringend verkeersligte.



