Die o.11-seuns-aflosspan van Paarlzicht Primêr het Saterdag aan die Boland Sentraal-atletiekbyeenkoms by die Dal Josafat-stadion deelgeneem. Die span het die eerste plek in die 4×100 m-aflositem behaal. Van links is Ethan Kawie, Ian Paulse, Cole Cleophas en Haywin Danse.
Haastige kannetjies wen aflos
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.