Die skrywer Janet Mc Ghie Brown (middel) het verlede week haar boek bespreek by die Groenleegte-leeskring in die Paarl. Die boek, The silent world of Hessie, bring hulde aan haar oorlede ouers wat albei gehoorgestremd (doof) was. Dit is ook Brown se heel eerste boek en dit was dus heel gepas vir haar om dit te deel met haar mede-stigterslede van dié leeskring asook die nuwe lede. Agter is Elize van der Vyver, Delene le Roux en Marianna Theron en voor Valerie Basson, Janet Mc Ghie Brown en Elsabé Alheit.Foto: Liezl Davids


Haar boek bespreek

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article