Op ’n “draaitjie se ry” deur Hermon en verby Riebeek-Kasteel op die R44 terug na Wellingto, het ’n plaaslike fotograaf die mooiste groen en geel tonele vasgevang. “Dit lyk my daar is vanjaar minder kanola as gewoonlik en dan wou die son nie altyd deurbreek soos ’n mens dit wou hê nie, maar ek kon darem ’n paar foto’s geneem kry,” sê hy.Foto: Willie Koorts
Groen en geel prag op R44
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.