Die graad 9-leerders van Hoërskool Wellington het na aanleiding van twee leerders wat tans in die hospitaal aansterk nadat kanker by hulle gediagnoseer is, besluit om ’n bewusmakingsveldtog te hou om leerders meer oor dié siekte in te lig. Karel Dampies (agter regs) van Kansa het as gasspreker by die geleentheid opgetree. Van links is Liyema Mantsi, Inga Bheki, Tessa Fredericks (gr. 9-graadhoof), Liyabona Taitai en Bjarne Pietersen.


Gr. 9’s hou veldtog vir kankerbewusmaking

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article