Paarl Primêre Seunskool se graad 3-leerders het onlangs hul Kersmark in die skoolsaal gehou. Van links is leerders Liam Burger, Cairo Davids en Joshua Anderson. By hulle is Liovian Anderson.Foto: Liezl Davids


Gr. 3’s hou Kersmark

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article