Die Drakenstein het die afgelope week heerlike sonskynweer geniet, hoewel mens soggens en saans met koue lug wat byt, begroet is. Die winter steek heel waarskynlik volgende week weer die kop uit met eendeweer wat van Maandag af verwag word. Damme se watervlakke staan op: Bergrivierdam: 70%

Goeie winterreën sal damme se watervlak laat styg

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article