Die plaaslike Kansa-tak in Drakenstein het verlede week tydens Kinderbeskermingsweek saam met die animasie-karakter Toktokkie en Kindersorg-Wellington na kinders in die gemeenskap uitgereik. Die fokus was op kinderbeskerming, kinderregte, verwaarlosing en mishandeling. Kansa was ook betrokke by Groenberg Primêr, waar hulle die leerders aangemoedig het om goed na hul liggaam om te sien. Die leerders is verder ook ingelig oor hoe om ’n gesonde leefstyl te handhaaf.

Kansa leer kinders van gesond lewe

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article