Die Hoër Meisieskool Paarl is die 4M-atletiekkampioen vir 2023. Die span het die meisies-atletiekbyeenkoms gewen met ’n groot telling van 549, gevolg deur Bloemhof met 366, La Rochelle met 350 en Rhenish met 83. Links lig Girls’ High se atletiekkaptein, Cassidy Jacobs, die gesogte 4M-trofee met groot blydskap. Foto’s: EJ Langner


Die Hoër Meisieskool se dirigente het gesorg vir groot vermaak by vanjaar se 4M-atletiekbyeenkoms.Foto:

Charne Fourie van Girls’ High neem die leiding in die o.19-800 m.Foto:

Die o.14-800 m-atlete spring weg by 4M wat vanjaar in Coetzenburg aangebied is.Foto:

Kiera-Lee Abrahams van La Rochelle wys haar staal in die o.17-verspring.Foto:

Girls’ High se Isabella Zandberg neem die voortou in die o.19-200 m-hekkies.Foto:

Mikayla Steenkamp van HMS maak gereed om haar spies ver te gooi in die o.15-spiesgooi.Foto:

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article