’n Wellingtonner het Sondagaand op die Wellington-aksie-groep (WAG/Stop) dié komieklike foto van ’n mielieplant, wat in ’n stormwaterdrein opgeskiet het, op Facebook gedeel. “Ek wonder net of dit DM [Drakenstein-munisipaliteit] se idee is vir ’n nuwe voedingskema. Mielies groei mooi in stormwaterafvoer! Geen wonder Champagnestraat lyk soos ’n rivier elke keer as dit reën nie,” skerts die inwoner. ’n Ander verbyganger in die omgewing het wel op dieselfde Facebook-plasing se kommentaar uitgewys dat die mielieplant Maandag reeds verwyder is.Foto: Facebook/Wellington Aksie Groep (WAG/Stop)

DM “oes” mielies in stormwaterdreine

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article