By JanKan, oftewel Picardie-gasteplaas in Suider-Paarl, is daar hope pret vir die hele gesin, veral nou met vlak 1 van die inperking. Dié plaas se Saterdag-mark is oop waar heerlike eet- en drinkgoed gekoop kan word en daar is hope pret vir die jongspan soos perdryritte, ’n ontmoeting met die plaasdiere en ook ’n fietsrybaan van Paarl Adventures. Heiko Basson, Pieter-Hugo Louw en Lehan Schäfer het die baan verlede Saterdag uitgetoets. Foto: Lise Beyers
Gasteplaas bied baie vermaak
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.