Fenecia Smith van Bergrivier Sekondêre Skool is aangewys as die burgemeester.

Volgende jaar se junior stadsraad nou bekend


Wellington se junior stadsraad vir volgende jaar is hard aan die voorberei om volgende jaar suksesvol te wees.

Die nuut aangestelde raad sien daarna uit om ’n verandering in hul dorp te bring, kwessies uit te lig en om ’n stem vir jongmense te wees.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article