Die Paarlberg-fees word op 4 Maart in die Faurestraat-stadion in die Paarl aangebied. Feesgangers kan na vyfster-vermaak deur van die land se voorste kunstenaars, soos Juan Casey (14:30), Millenium Band (15:30), Robbie Wessels (16:30), Juan Boucher (17:30), Riaan Benade (18:30), Spoegwolf (19:30) en Francois van Coke (foto

Francois van Coke en ander by Paarlberg-fees

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article