Kom geniet ’n familie- en troeteldierdag op 28 Oktober by die Lelienfontein-diereherberg. Die dag bied ’n verskeidenheid aktiwiteite vir die hele gesin met viertrek-motorfietsritte en honde-vertonings. Verversings asook baie troeteldier-benodigdhede sal te koop wees. Bring ’n piekniekkombers en span op die grasperk uit. Pryse sal in ’n gelukstrekking gewen kan word. Toegang is gratis. Foto:
Credit: SYSTEM
Familiedag by Lelienfontein
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.