Die Hoërskool Labori het onlangs sy hoofleiers vir 2025 bekendgemaak. Van links is Isabelle Hugo (onderhoofmeisie), Hanro Janson (hoofseun), Melissa Nel (hoofmeisie) en Dieter Kleinhans (onderhoofseun).


Dié vier lei Labori

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article