Twee leerders van die Laerskool Hugo Rust, Marlene Hugo (links) en Rochelle Lategan, het onlangs aan die Universiteit van Suid-Afrika se voorgraadse klaviereksamen deelgeneem. Marlene het met ’n onderskeiding geslaag en Rochelle met meriete.
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.