Hierdie leerders van die Ester Horne-musiekskool het in die afgelope Paarl Vallei Eisteddfod uitstekend gevaar in die klawerbord-afdeling. Agter staan Ester Horne (musiekafrigter). Middel: Mia Janse van Noordwyk (10), Maggie Kritzinger (14) en Lumari Carstens (12). Voor: Cooper Stemmet (6) en Hailey van der Merwe (5).

Ester Horne-leerders tokkel die klawers

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article