Die spanne van Charleston Hill Sekondêr en die Hoërskool Wellington pak mekaar die week op die sportvelde. Reg vir die aksie is Charleston Hill se o.19A-rugby-kaptein, Marvin Malgas, Charleston Hill se Mej. Derby, Alicha Samaai, Wellington se Mej. Derby, Queen Masiza en die Hoërskool Wellington se o.19A-rugby- kaptein, Wilfred Daniels. Saterdag skop die hoof- rugbywedstryd tussen die A-spanne om 16:00 by die Faurestraat-stadion af. Sien onder die volledige program. Foto’s: Ernest Kilowan


Derby-kragmeting

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article