Die Laerskool Courtrai-leerder Zani Steyn (gr. 6) het aan die Suid-Afrikaanse danskompetisie by Sun City deelgeneem. Zani het die vyfde plek in die afdeling vir moderne dans in die ouderdomsgroep 12 jaar en jonger ingeneem, en was tweede in die jazz-formasie-afdeling in die ouderdomsgroep 13 tot 16.Foto:


Dans soos ’n vlinder

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article