Die prefekte en portuuropvoeders van Wellington Primêr het onlangs die Wellington-museum besoek. Die leerders is daar meer ingelig oor die dorp en sy ryke geskiedenis. Die leerders is vergesel deur hul onderwysers Eugan Marthinus, Cathlee Daniels, Shannon-Lee Siebrits, Kimberley Small en Ashlynn Solomons.

Wellington Primêr se leerders besoek museum

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article