Pauw Gedenk Primêr het onlangs ’n projek van stapel gestuur waarin toiletware vir die jong inwoners van Huis Andrew Murray Kinder- en Jeugsorgsentrum (HAM) ingesamel is. Die gr. 3-leerders was opgewonde om die toiletware te oorhandig. Saam met hulle is Vileen Rossouw (HAM), skoolhoof Julius Williams en Karen Petersen (HAM).


Dankbare skenking vir HAM

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article