Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Business
-
George-boer aangewys as ‘24 se Wes-Kaapse Jongboer
Dean Barnard (40) is onlangs in die Paarl as die Agri Wes-Kaap Santam Jongboer van die Jaar 2024 gekroon.
-
McDonald’s Suid-Afrika sê waar sy kos vandaan kom
McDonald’s Suid-Afrika en sy verskaffers het hul toewyding tot deursigtigheid vandeesweek beklemtoon, gemik op die opvoeding van klante oor die gehalte en volhoubare verkryging van die kos wat hy verkoop.
-
Swartland-wyn verwerf groot eer
Kloovenburg, die bekende wynlandgoed buite die dorp Riebeek-Kasteel, het vanjaar die hoogste eer in die Hallo Merlot Top-10-kompetisie behaal.
-
Sakekamer nooi sakelui na sy gereelde sake-koffie
Alle sakeondernemings en entrepreneurs word na Drakenstein Sakekamer se gereelde Vrydagoggend-sakekoffie-geleentheid uitgenooi.
-
-
Landbou-organisasie (TLU) besing SA boere se lof
Die landbou-organisasie TLU SA is trots op die land se kommersiële boere en wil elkeen gelukwens met hul bydrae tot ekonomiese groei in die eerste kwartaal van die jaar.
-
KWV honours at Trophy Wine Show
KWV has made an impressive mark at the 2024 Trophy Wine Show, securing several top 10 positions and the Trophy for Most Successful Producer Overall – a performance that highlights the “consistent quality” that defines wines from its cellars.
-
Van Ryn’s weer eens die beste
Van Ryn se 15-jarige Potstill-brandewyn is die tweede agtereenvolgende jaar as die wêreld se beste wynbrandewyn gekroon, wat die kompetisie van Frankryk, Spanje, Australië en ander Suid-Afrikaanse vooraanstaande brandewynprodusente in die 2024- Wêrel
-
Digitisation key to water management, billing
Digital services radically enhance managing water infrastructure, and municipalities use them to increase revenue and improve service delivery.
-
Döhler expands locally
Döhler has announced the expansion of its Paarl manufacturing facility, marking a significant advancement in its operations within the African market. By enhancing product availability and customising offerings, Döhler deepens its partnerships with l








