Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Business
-
‘Brandstofprys daal in Oktober’
Data van die Sentrale Energiefonds (SEF) vir die tweede week van September toon dat marktoestande redelik bestendig gebly het, wat die moontlikheid van ’n groot verlaging in petrol- en dieselpryse vir Oktober vergroot.
-
Shoprite Checkers verkoop Drakenstein-sentrum
Shoprite Checkers het aangekondig dat dié kleinhandelgroep die bekroonde Drakenstein-sentrum in die Paarl aan FPG Holdings gaan verkoop.
-
-
Bergrivier-landbouwerkers vereer
Die Wes-Kaapse departement van landbou, in samewerking met die Bergrivier-tafeldruif-produsentevereniging (BTPV) en die Wellington-landbouvereniging, het Woensdag 28 Augustus sy jaarlikse prysuitdelingseremonie vir die landbouwerkerkompetisie vir die
-
Don’t scratch the ‘two-pot system’
Don’t scratch the two-pot withdrawal itch without the right advice.
-
Red Heart klop in Paarl
Die Paarlse drankreus, die KWV, het onlangs die verkryging van die ikoniese Red Heart Rum-handelsmerk van Pernod Ricard Suid-Afrika aangekondig. Hierdie strategiese toevoeging verryk die KWV se portefeulje, wat hoofsaaklik deur Vasari Beverages besit
-
-
Laer brandstofprys in September verwag
Brandstofpryse sal na verwagting in September oor die hele linie daal, wat die vierde agtereenvolgende keer vanjaar sal wees dat brandstofpryse in Suid-Afrika verlaag het.
-
Keldermeester by Simonsvlei gekroon as die beste vroue-wynmaker
Helena Senekal (41), die keldermeester by die Simonsvlei-wynplaas, is by die onlangse 2024-Lumo-prysuitdeling as die beste vroue-wynmaker van die jaar aangewys.
-
Zero-VAT IQF-chicken call
The South African Poultry Association (SAPA) and the Democratic Alliance (DA) are advocating for individual quick frozen (IQF) chicken products to be zero-rated for VAT. This move aims to make these products more affordable for South African consumer







