Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Business
-
-
Boer van die Jaar kry besoek
Dis nie aldag dat ’n mens die kans kry om die plaasopset van ’n Boer van die Jaar te besoek nie.
-
Parsseisoen kom stadig maar seker op dreef
Die 2022-parsseisoen het stadig begin en koeler weerstoestande in die aanloop tot die piekseisoen het rypwording verlangsaam.
-
Eiendomreg by sakeontbyt bekyk
Urbanlink Winelands bied tesame met die Drakenstein-sakekamer binnekort ’n sakeontbyt aan met Volke Krüger, die alombekende RSG-gasspreker op die program “Regsake”.
-
Begroting takel landboukwessies
Agri Wes-Kaap is positief oor die uitkoms van vanjaar se begrotingsrede weens die menige landboukwessies wat minister Enoch Gondongwana aangeraak het.
-
You have rights when over-indebted
This month, DebtSafe is focusing on raising consumer rights awareness.
-
-
Nersa sê ja vir Eskom se 9,61%
Die Nasionale Energiereguleerder (Nersa) het Donderdagmiddag aangekondig dat hy ’n tariefverhoging van 9,61% vir die 2022/’23-tariefjaar aan Eskom toegestaan het.
-
Beskerm jy koopkrag of kapitaal?
Die doelwit van die meeste langtermyn-spaarders of afgetredenes wat van hul kapitaal leef, is die beskerming van hul koopkrag en kapitaal. Die geskiedenis het geleer dat ’n belegging in aandele oor die lang termyn die beste inflasiebestryder is.
-
Duur brandstof gaan sy tol eis
Die Sentrale Energiefonds se aanduiding dat die petrolprys aanstaande maand met R1,25/l kan styg en diesel met R1,29/l, voorspel niks goeds vir ons wankelende ekonomie nie.







