Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Business
-
Maak voorsiening vir kinders sou jy sterf
Wat gebeur met jou minderjarige kinders wanneer jy sterf?.
-
Shiraz SA vier dekade met trofee
Shiraz SA het die uitblinkers van die 10de jaarlikse Shiraz SA Challenge Woensdag 17 Augustus in die Paarl aangekondig, en om die eerste dekade van dié kompetisie te vier, is ’n splinternuwe trofee en ’n groot geldprys aangekondig.
-
Municipal agriculture summit a success
Agriculture contributes to 14,4% of all jobs in the Western Cape, according to Western Cape Minister of Agriculture Dr Ivan Meyer.
-
‘King of Reds’ win for Nederburg
Nederburg in Paarl is the only winery from South Africa to achieve the top honour for cabernet sauvignon at this year’s The Drinks Business Global Cabernet Sauvignon Masters in the United Kingdom, with the 2018 vintage, its Private Bin R163…
-
Ten tips on planned ‘two-pot’ system for retirement
On 29 July, National Treasury released the 2022 Draft Revenue Laws Amendment Bill for public comment until 29 August this year, to introduce the “two-pot” system for retirement savings that was flagged in the National Budget.
-
Het jy dalk talent wat nog nooit ontdek is nie?
Baie mense het waarskynlik gedurende hul skoolloopbaan ’n rapport gekry waarin ’n onderwyser geskryf het hulle het baie meer potensiaal as wat hul huidige prestasies weerspieël.
-
De Panne hou groot veeveiling
Die groot tweejaarlikse Angus-veiling by “Tollie se Bos” op die plaas De Panne naby Moorreesburg het Saterdag 23 Julie gewys nuwe lewe en hoop bestaan ná Covid-19. Rekordpryse, groot getalle kopers, ’n baie positiewe gees en ’n uiters suksesvolle vei
-
The burning property question: rent or buy
With interest rates rising to near pre-Covid levels, many may be contemplating whether it is better to purchase or to rent. One way to decide what best suits you is to compare the possible monthly bond repayments with the corresponding…
-
Luukse pryse by Paarl Rotary se veiling te kry
Vliegkaartjies na Mauritius vir ’n week se vakansie op dié eiland is iets waarvan baie mense droom. Dit is een van die pryse wat op 9 Oktober by Paarl Rotary se jaarlikse Wine and Good Taste Charity-veiling by die Laborie-wynlandgoed…
-
Jy is net so goed soos jou laaste skoot
Ná die markchaos van die eerste semester vanjaar is dit ironies dat Julie tradisioneel as nasionale spaarmaand beskou word. Julie is ook ’n baie gewilde maand op die plaaslike jagkalender.



