Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Business
-
2023: Sakekamer se pad vorentoe
’n Duidelke oplewing in sakebedrywighede is hier plaaslik te bespeur en die huidige aanduidings op ekonomiese gebied ondersteun ons gevoel hieroor. Ons grootste uitdagings bly Eskom en die politiek, wat terselfdertyd ook geleenthede vir ons as entrep
-
2023-aansoeke nou oop vir Kaap Agri Akademie
Kaap Agri Akademie aanvaar nou aansoeke vir die 2023-Landbou-ontwikkelingsprogramme. Die akademie, wat in Porterville geleë is, bied AgriSETA- geakkrediteerde leerderskapprogramme aan met die doel om ’n bydrae te lewer tot die bemagtiging en transfor
-
2022 – staan jy nog lekker sterk?
Hoë inflasie, hoë rentekoerse, oorlog, natuurrampe, weghol-energiepryse en politieke drama het vanjaar die nuus oorheers en beleggers het uitermatige wisselvalligheid in hul beleggingsportefeuljes ervaar.
-
2022 sluit positief af
Die plaaslike ekonomie het vanjaar sy negatiewe groei, wat deur covid meegebring is, begin afskud en toerisme het weer sterk begin herstel – en so ook landbou, wat ’n goeie jaar beleef het ten spyte van ernstige uitdagings in die…
-
-
Picture looks bleak for domestic workers in SA
Stats SA has published the latest results from the Quarterly Labour Force Survey (QLFS) for the third quarter of the year, showing a continuous decline in the number of domestic workers with jobs in the country.
-
Checkers scoops several prestigious design awards
Checkers was crowned the overall winner of the 2022 Retail Design & Development Awards (RDDAs), winning several major awards at the event.
-
Oesskatting dui op minder druiwe
Suid-Afrikaanse wyndruifprodusente verwag ’n goeie, dog effe kleiner 2023-wynoes ná ’n gesonde, maar droë seisoen.
-
Die Kersgeskenk wat wegneem . . .
Dit is amper tyd vir Kersfeesvieringe om te begin. En, gegewe dat jy, jou mede Suid-Afrikaners en die res van die wêreld steeds finansieel uitputtende uitdagings in die gesig staar, is dit vanselfsprekend dat jy ’n blaaskans wil hê en…
-
Dieselprys daal, petrol styg
Motoriste kan ’n aansienlike daling in die dieselprys vir Desember verwag, volgens die jongste ramings van die Sentrale Energiefonds (SEF).







