Henry Rose (9), ’n gr. 3-leerder aan die Laerskool Courtrai, het onlangs aan die Nasionale BMX-beker by die Cradle BMX- klub in Gauteng deelgeneem. Hy het ’n bronsmedalje in die o.9-seunsafdeling verower.


You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article