Orleansvale Primêr se netbalspanne het onlangs teen Charleston Hill Primêr se spanne te staan gekom. Bo is Orleansvale se o.12-span wat hul wedstryd 10-6 gewen het. Agter is Lucille Oosthuizen (afrigter), Ghofni Kellerman, Chemeka Williams, Chloe Paulse, Angelique Timmie, Kay-De Adams, Brownique Samuels, Mecaylin Hendricks en Andrewlene Jampies. Voor is Glennda Wessels en Amber Roland. Die o.13-span van Orleansvale het ook 25-8 gewen.

Orleansvale wen netbalwedstryde

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article