BP Welgeleëplein in Wellington het hierdie jaar by die Blackie-span aangesluit. Hulle is die nuwe borg van die eerstespanhokkiemeisies van Hugenote Hoërskool. Bo ontvang Niel Smit (afrigter) die borgskap van die eienaars, André en Margot Paulsen (regs). Tussen Niel en André is die spanbestuurder, Annalene Davin, en links van hulle staan Hugenote se trotse netbalspan.Foto:
BP borg Blackie-span
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.