Die broers Ruaan en Jeandré Goosen van die Laerskool Hugo Rust het die afgelope skoolvakansie aan die Okinawa Gojo Ryu-nasionale karatekampioenskap deelgeneem en uitstekend gevaar. Ruaan het ’n bronsmedalje in Kumite-gevegte (12-13 jaar) gewen en Jeandré goud in die afdeling vir 10-11-jariges.


Boeties wen karate-medaljes

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article