Die Laer-Paarl-rugbyspan (Blues) en die Riverstones het mekaar die naweek in ’n spannende wedstryd by die Chicago Derby aangedurf. Op die foto is Warren Petersen van die Blues-rugbyspan haastig op pad na die doellyn vir die span se wendrie. Die Blues-rugbyspan het die wedstryd 19-18 in ’n sopnat Dal Josaphat-tadion gewen.
Credit: SYSTEM
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.