Laer Paarl (Blues) het Young Peoples in die laaste minuut in hul jaarlikse derbywedstryd naelskraaps met 15-14 geklop. Bo is die seëvierende span van Blues en ondersteuners met die wentrofee.Foto’s: Ernest Kilowan


Bloues lig die beker net-net

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article