Béyonce Smit (middel) van Paulus Joubert Sekondêr is onlangs as die wenner van die Adri Brown-wisseltrofee aangewys. Hiermee word erkenning gegee aan haar prestasie in Afrikaans huistaal. Saam met Béyonce staan Terence Adonis (links), waarnemende skoolhoof, en Deon Slamet, Afrikaans-vakhoof. Die skool is baie trots op Béyonce.


Béyonce wen wisseltrofee

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article