Simondium Primêr het onlangs geskiedenis gemaak toe hulle vanjaar die eerste keer vir die kontemporêre dansgroep-afdeling by die Paarl Vallei-eisteddfod ingeskryf het. Dié groep het goud gewen. Agter van links is Haydene Crossney, Zoë Jacobs en Clinechia Muller. Voor hulle is Gawin Meyer, Jayden-Lee Lackay, Junade Oortman, Jyline Scheepers, Luxolo Hamza, Lovin Hendricks en Fredenique Johannes.

Dansers wen!

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article