Die opwindende 3×3 basketbaltoernooi het die afgelope naweek plaasgevind by Paulus Joubert Sekondêr en die B Team het die toernooi gewen toe hulle die Knights van Worcester geklop het. Hiermee wen hulle prysgeld van R2 000. Links is die Splash Brothers in aksie teen Three Musketeers in een van die wedstryde. Foto: Ernest Kilowan
Credit: SYSTEM
B Team koningvan basketbalbaan
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.