Rasaad Adams
-
Die Hugenote Hoërskool in Wellington sê hy is gerat en voel geëerd om vanjaar weer die gasheer vir die tweede Six Gun Grill Summer Sport Festival te wees, wat altesaam […]
-
Nadat die raad van die Kaapse Wynland-distrik nie daarin geslaag het om ‘n ondersoek na beweerde onreëlmatighede teen sy geskorste munisipale bestuurder binne die vereiste 90 dae af te handel […]
-
Hoewel sy net ‘n paar lyne en min skermtyd gehad het, glo die Paarlse opkomende aktrise Carin Saxon dat haar flitsverskyning in die immergewilde Afrikaanse telenovela Kelders van Geheime slegs […]
-
‘n Groep Bolandse skeidsregters eis die dringende verwydering van die voorsitter asook die adjunkvoorsitter van die Boland-rugbyunie (BRU) se skeidregtersvereniging. Die skeidsregters het daarin geslaag om die unie te kry […]
-
Die Drakenstein-munisipaliteit het vandeesweek aangekondig as alles volgens plan verloop, sal sport weer van so vroeg as Maart 2026 op die verlate De Kraal-sportveld in die Paarl beoefen kan word. […]
-
Drakenstein Municipality has rejected claims by Minister of Sports, Arts and Culture Gayton McKenzie that it is among the municipalities that allegedly used funding from his department to pay municipal […]
-
Die Drakenstein-munisipaliteit het verlede week bevestig dat hy nou in ‘n regstryd gewikkel is met die eienaar van die plaas Ou Ruigtevlei buite Wellington, waar bewoners aan hul eie genade […]
-
Newton is ‘n sportgedrewe gemeenskap en daarom moet sport voorkeur geniet wanneer bome vir toekomstige ontwikkeling afgekap word. Dít was Donderdag (6 November) die sentiment van inwoners op ‘n gemeenskapsvergadering […]
-
‘n Gesin van Saint Bazilstraat in Vanwyksvlei, Wellington, sê hulle is nou net mooi keelvol en raadop oor die skade wat die afgelope meer as tien jaar aan hul eiendom […]
-
Die Tulbagh-polisie het ‘n geregtelike doodsondersoek geopen nadat ‘n 42-jarige man en sy twee seuns Woensdagoggend (5 November) in ‘n strukturele brand in Gouda dood is. Die seuns is onderskeidelik […]










