Jana Scheepers
-
Several Drakenstein businesses, including Paarl-based construction firms, are struggling to operate due to severe delays at the national Compensation Fund, leaving companies without valid letters of good standing.
-
’n Jong kwagga, bekend as “Fransie”, het uit ’n natuurreservaat ontsnap en sedert Saterdagaand in die Franschhoekpas rondgehardloop. Reddingspanne probeer steeds om haar vas te trek.
-
Paarl drivers excelled at the Speed Classic Cape Town, with Dawie Joubert winning in multiple classes, while over 150 competitors showcased their skills.
-
Drie mense is ernstig beseer toe ’n bakkie en ’n kleiner motor Sondagaand by die R45 en Lady Loch-pad buite Wellington gebots het. Die oorsaak van die ongeluk is onbekend.
-
’n 76-jarige vrou van Denneburg in Paarl is Donderdagaand in haar erf oorval en gewurg. Sy het ure lank buite gelê voordat sy hulp kon ontbied.
-
Drikus Brand, ’n rekenmeester van Paarl, het sy eerste spookboek, Die [On]bekende, bekendgestel. Die boek bevat bonatuurlike verhale uit Suid-Afrika.
-
Inwoners van Paarl se wyk 22 het op 20 Oktober gekla oor raadslid Felix Cupido se gebrek aan kommunikasie en dienslewering. Maandelikse vergaderings sal voortaan gehou word om probleme aan te spreek.
-
Die Wes-Kaapse departement van infrastruktuur het ‘n gedeelte van die R301 van enkel- na dubbelbaan opgegradeer, met verbeterde stormwaterstelsels en toegangspaaie. Die projek beloop R214,8 miljoen en het 241 werksgeleenthede geskep.
-
Die Drakenstein-munisipaliteit het besluit om ‘n skrywe te rig aan die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit oor die Bainskloofpas se misbruik deur vragmotors, nadat die munisipaliteit ‘n aanvanklike mosie hieroor verwerp het.










