Jana Scheepers
-
Een van Wellington se vooraanstaande karatekas, Sebastian Sonnekus (15), pak binnekort ‘n uitmergelende uitdaging aan wat insluit om 100 katas baas te raak as ‘n fondsinsamelingsprojek om die Japannese eiland […]
-
YTH Revive, ‘n samewerkende jeuginisiatief wat deur vier plaaslike kerke ondersteun word, het in die spervuur beland nadat dit aan die lig gekom het dat seksuele identiteit en homoseksualiteit tydens […]
-
Conrad Coetzee, ‘n voormalige vennoot van Faure & Faure, word ondersoek vir beweerde bedrog met betrekking tot fiktiewe regsgelde oor etlike jare.
-
Recent localised fires in South Africa’s winelands affected some farms, but overall wine production remains largely unaffected.
-
Die oud-polisiespeurder Wayne Wantza het in die Wellington-landdroshof verskyn waar die hof gelas het dat hy na Valkenberg-hospitaal verwys word vir verdere psigiatriese evaluering.
-
AI-generated images of a leopard in Pniel sparked misinformation, raising concerns for wildlife conservation and public understanding of the species.
-
Agt verdagtes is in hegtenis geneem in verband met ‘n reeks rooftogte by drie spaza-winkels in Langerug in Franschhoek in die Wes-Kaap.
-
Die De Kraal-sportveld in die Paarl, waar reeds vir ‘n geruime tyd opknappingswerk gedoen word, sal teen die einde van Maart oopgestel word vir die publiek en spesifiek vir rugbyspanne […]
-
‘n Afgedankte regsman van die Paarlse firma Faure & Faure, teen wie ondersoeke steeds voortduur, se naam het weer opgeduik nadat dit aan die lig gekom het dat hy so […]
-
‘n Brand op Paarlberg is met die hulp van drie helikopters geblus te midde van ‘n hittegolf, wat die week uitgebreek het.










