Jana Scheepers
-
Twee Drakenstein-plaaswaglede het suksesvol gehelp met die geboorte van ‘n babaseuntjie.
-
Drakenstein Municipality’s revised Homeless People Policy focuses on providing developmental assistance, shelter expansion, job training, and family reintegration, while emphasizing constitutional obligations and the inclusion of homeless individuals in strategy development.
-
Lees oor ‘n plaasaanval in Klapmuts waar boewe toegang tot ’n egpaar se huurhuis in Proteapad op’n bessieplaas verkry het.
-
Die Paarlse arboretum se veiligheid word gewaarborg deur die Green Rangers se daaglikse patrollies. Die Drakenstein-munisipaliteit het R7,5 miljoen ontvang vir omgewingsprojekte en beplanning.
-
Die vervalle Paarl-poskantoor het kritiek ontlok. Die Drakenstein-munisipaliteit evalueer optrede teen Prasa, wat belowe het om die gebou te ontruim.
-
‘n Vrou van die Paarl het ‘n bedrieër wat hom as ‘n Absa-werknemeer voorgedoen het, ontmasker. Sy het haar ervaring gedeel om ander te waarsku en het slim besluite geneem om bedrog te voorkom.
-
Die Drakenstein-regspraktisynsvereniging is amptelik bekendgestel en bied ‘n platform vir regspraktisyns om saam te werk.
-
Vir Jasmine Caine-Williams (47) van die Paarl het tragedie weer toegeslaan toe haar enigste oorblywende kind, Lester (24), in Klapmuts met ’n mes doodgesteek is.
-
Maitland se blitspatrollie het sewe Somaliërs gearresteer na ontdekking van onwettige drankvervaardiging en beslaglegging van groot hoeveelhede drank en toerusting.










