Jana Scheepers
-
Die Pienaar-familie soek steeds antwoorde van die Klapmuts-polisie ná Lee-Mark (19) op die N1 doodgery is. Die familie beweer daar is min tot geen kommunikasie nie.
-
Tensions escalated between Drakenstein Farm Watch and Drakenstein Municipality as DFW suspended free fire services due to legal threats. DFW will now serve only paying clients amid ongoing disputes about jurisdiction.
-
The Community Schemes Ombud Service ruled that Africa Property Group unlawfully managed Ascot Terraces after being removed by homeowners, confirming their right to hold a Special General Meeting and elect new trustees.
-
‘n Paarlse pa is tot 25 jaar tronkstraf gevonnis vir die herhaalde verkragting van sy dogter. Die misdade het plaasgevind toe sy tussen vier en ses jaar oud was.
-
Die Wellington-Moederkerk het op 26 Julie haar 185ste bestaansjaar gevier, met ‘n ryk geskiedenis van lidmate, geestelike herlewing en strukturele groei sedert die oprigting in 1840.
-
’n Polisiespeurder van Kleinvlei, Wayne Wantza, bly in aanhouding ná ’n skietvoorval wat glo spruit uit ’n liefdesdriehoek waarin een man dood is en ’n vrou ernstig gewond is.
-
’n Polisiespeurder is in hegtenis geneem ná ’n skietvoorval in Wellington waarin sy eksmeisie gewond en haar kêrel, Petrus Jacobs (49), noodlottig gewond is.










