Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Arts
-
Picnics, movies and starlit skies return with The Galileo’s 14th season
The ever-popular Galileo Open-Air Cinema returns to Cape Town’s starry skies from 15 October 2025 to 16 May 2026, bringing old classics back to the big screen in a picnic-style […]
-
Sang, dans, kuier by fees
Die Toyota Stellenbosch Woordfees word van 11 tot 19 Oktober tydens die ikoniese Stellenbosse lente aangebied. Die fees vier 25 jaar van kuns, kultuur, stories, smaak en vermaak met ‘n […]
-
My F*k, Marelize! kom Paarl toe
Die fliek My F*k, Marelize!, geïnspireer deur ‘n humoristiese video, word eersdaags in die Paarl vertoon. Dit verkern die intieme verhaal van die Horn-gesin, met ‘n fokus op menslikheid.
-
Fees van die waterblom kom
Die Waterblommetjiefees, op 6 September, bied gratis toegang met drie wynplase se aktiwiteite, waterblommetjies in kos, en verskeie vermaaklikheid. Fynproewers word verwelkom om plaaslike lekkernye te geniet.
-
Vlooi vermaak die jongspan in die Kaap se Operahuis
Vlooi is terug in die Operahuis vir ‘n kleurvolle avontuur met vertonings in Afrikaans en Engels, van 5 tot 15 Augustus.
-
Paarl se eie Dani stel enkelsnit vry
Dani Villé, ‘n sangeres van die Paarl, het haar liefdeslied “Jy’s Okay” vrygestel, geïnspireer deur haar tyd in Berlyn. Sy is ‘n onafhanklike kunstenaar en tree gereeld op.
-
Cosby Show actor Malcolm-Jamal Warner dies in drowning in Costa Rica
US actor Malcolm-Jamal Warner, who played the son in the smash-hit sitcom “The Cosby Show,” has drowned in Costa Rica.
-
Theuns Jordaan se nalatenskap bereik Europa: Tribute-konsert gaan Amsterdam toe
Na die oorweldigende sukses van die Theuns Jordaan Tribute-konserte op Loftus Versfeld en die DHL Stadion, waar skares van meer as 15 000 mense die ikoniese Suid-Afrikaanse musikant geëer het, […]
-
‘Moer ‘n boer 2’: Wanneer die taaiste boere hulle vuiste laat praat
Hulle kan ‘n ou trekker in die donker regmaak en ‘n trop koeie met een fluitjie in lyn hou, maar kan hierdie geharde plattelandse brekers ook ‘n teenstander in die […]










