Lente is behoorlik in die lug met veldblomme wat steeds oral bontstaan en mooi en warm weer wat vir die volgende paar dae voorspel word. Hierdie is ’n mooi toneel in die Paarl se Arboretum. Foto: Lise Beyers


Al die veld is vrolik!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article