Hoërskoolleerders in die Kaapse Wynlande-distriksmunisipaliteit word genooi om deel te neem aan die gratis Afrikaanse debatsessies en -toernooi in Oktober.

Die geleentheid word aangebied deur die Historium Trust, Afrikaanse Taalmuseum en -monument, asook die Afrikaanse Onderwysnetwerk. Die sluitingsdatum vir inskrywings is Vrydag 21 April.

Vir meer inligting en besprekings, kontak Amila Ernstzen by info@historium.co.za of by 021 872 2022.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article