Ná die onlangse Boland-hoërskole-atletiekkampioenskap in die Dal Josafat-stadion is Micha Africa van die Hoër Jongenskool Paarl as die Boland-kampioen in die 100 m vir o.15’s aangewys. Bo is hy saam met sy afrigter, Shaun September.Foto: Ernest Kilowan


Africa die kampioen

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article