Die Albions- en Young Gardens-rugbyklubs het in ’n vriendskaplike wedstryd op Dal Josafat gespeel. Albions het die wedstryd 19-10 gewen. Op die foto ontduik die Albions-speler Xavier-Lee Solomons die Young Gardens-spelers Lester Williams en Larico Visagie.Foto: Ernest Kilowan