Laerskool Drakenstein se o.11-aflosspan het die afgelope naweek skoonskip gemaak by die Paarl-kampioenskap vir laerskole. Dié span is as die kampioenaflosspan vir seuns o.11 gekroon. Skyler Carolissen, Quade Francis, Thay Matjan en Umair Abrahams gaan op 15 Februarie aan die Boland-sentraal se atletiekkampioenskap deelneem.
Aflosspan as kampioenspan aangewys
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.